Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gabriel P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great friendly service, with awesome breakfast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Pragtige kamers en baie goeie ligging. Loopafstand van restaurante en winkels. Kamers en badkamers is pragtig en staff is vriendelik en behulpsaam. Beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Netjiese eenheid, privaat, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die daaglikse skoonmaakdiens was 'n bonus. Die kaggelvuur het die atmosfeer warm gemaak en die verskaffing van genoeg hout was ook gerieflik. Die ontbyt wat elke oggend in die kamer bedien was was 'n groot bederf. Upper House is uitstekend sentraal geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Baie vriendelik met ontvangs en hulpvaardig. Die bediening van ontbyt in die privaatheid van jou kamer was baie spesiaal. Sou miskien net 'n kaggel wou geniet veral met die ysige weer van die naweek maar andersins was die kamer baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Pragtige plekkie. Pragtige plek, met 'n lieflike kaggel en heerlike ontbyt wat in die kamer bedien word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2022

Clarence, lekker plekkie. DStv het nie gewerk nie,1 kant van elektriese kombers werk nie, ondervloerverhitting werk nie in kamer nie, net in badkamer, stoep baie vuil met voëls se afval, sitplek van buitestoel gebreek, ontbyttafel in die slaapkamer kan nie oopvou nie, skaniere lam! Sal nie gou daar weer wil bly nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Stunning accommodation Lovely accommodation: warm, cosy and so peaceful! Would definitely recommend Upper House for your next stay in Clarens. And PS: Take the breakfast option, so yummy and changes daily! Thank you to Jess and your team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Skoon, netjies, sentraal, pragtige plek. Baie skoon en netjies, gerieflik naby aan middedorp, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viktor C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Baie goed toegerus, netjies en naby aan all die aktiwiteite. Upper House is ideaal geleë, binne stapafstand van alle winkels en eetplekke. Die woonstelle is smaakvol en baie goed toegerus en word baie goed gediens deur Natalie en haar vriendelike personeel. Ons kan in alle vrymoedigheid Upper House aanbeveel vir 'n heerlike verblyf in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Lovely location, good breakfast. Very friendly host in Natalie. We were within walking distance to the city centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 390, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZmQyNDZjLTZiM2UtNDBiMi05YzNlLTdjYjJmM2M4YzBkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 390 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512467871557 28.421601355076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang