Upper Room @ The Gallery
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hester D - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal, veilig.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Bly jy het lekker gebly, Hester! Wil nog van daai lekker brood proe!
Nicolaas P - Mei 2024
Algehele gradering
Was uitstekend.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Bly dit was goed, Nicolaas! Baie dankie!
Nelrize E - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik, lekker, puik verblyf.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Julle was fantastiese gaste, Nelrize - kom asb. weer! Baie dankie!
Marli W - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig gevoel en lekker geslaap.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Marli!
Mlungisi M - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Thanks Mlungisi! It was a pleasure hosting you!
Ansie C - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik warm geslaap onder 'n dik vere duvet, met elektriese komberse.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Ansie! Bly julle het lekker gebly!
Jessie J - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and easy going.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Jessie! Bly die Bokamer is vir jou mooi!
Harmand V - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Harmand! Julle is welkom!
Hennie H - Jul 2024
Algehele gradering
Oornag was op reis.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Hennie
Dawie F - Mei 2024
Algehele gradering
Die plek is asemrowend.
Maritza M - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Heidi V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Heidi.
Riana S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Hi Riana
Ons het nou ‘n splinternuwe TV, so geen gesukkel meer met Netflix!
Elizabeth Maria W - Sep 2023
Algehele gradering
Salige slaapplek
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Elsabe! Bly julle het lekker gebly!
Etienne K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker skoon en netjiese verblyf met al die geriewe van jou eie huis.
Gavin D - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect overnight spot.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Thank you Gavin. Happy that you like the Upper Room.
Christoffel S - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik en aangenaam.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Christoffel! Bly julle het dit geniet. Maak asseblief weer so!
Madelaine J - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Madelaine! So bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang