Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room @ The Gallery

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hester D
1 nag
5.0
Jul 2024

Gerieflik, sentraal, veilig. Heerlik warm geslaap! Baie veilig gevoel. Lekker gesellige blyplek vir oornag in Bloem! Al klaar weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Bly jy het lekker gebly, Hester! Wil nog van daai lekker brood proe!

Nicolaas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was uitstekend. Verskriklik lekker, net baie kort gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Bly dit was goed, Nicolaas! Baie dankie!

Nelrize E
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilig, netjies, gerieflik, lekker, puik verblyf. Pragtige juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Julle was fantastiese gaste, Nelrize - kom asb. weer! Baie dankie!

Marli W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilig gevoel en lekker geslaap. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Baie dankie Marli!

Mlungisi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. What a pleasant stay, with exceptional hospitality. The art pieces on display in the room were remarkable. I would recommend it for extended and short stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Thanks Mlungisi! It was a pleasure hosting you!

Ansie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik warm geslaap onder 'n dik vere duvet, met elektriese komberse. Baie lekker privaat gebly in 'n pragtige Upper Room. Mooiste skilderye! Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Dankie Ansie! Bly julle het lekker gebly!

Jessie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Comfortable and easy going. The venue has a beautiful façade and a beautiful aesthetic inside. In terms of beauty, this is one of the best overnight spots. The safety is great. There is a magnetic lock trellis door with backup power and a glass door that locks but is also of privacy glass. Gate locks outside to also keep your car safe. The area seems safe overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Dankie Jessie! Bly die Bokamer is vir jou mooi!

Harmand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Skoon, netjies en veilig. Baie aangenaam en toeganklik. Sal weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Dankie Harmand! Julle is welkom!

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Oornag was op reis. Reelings vooraf perfek, maklik bestemming gekry en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Dankie Hennie

Dawie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Die plek is asemrowend. Toe ons wakker word, dink ek ons lê in die middel van die hoofweg. Die verkeer is baie besig vroeg in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec80f417d1d1164bacf756fd87b4f8f7f8524aea0a00e352178ce12e06dca24141b0ba6684d16b9c57c5ce21f5abaf95248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 44 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090857509204 26.204187766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang