Upper Room Boutique House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bos-en-Dal-straat 2, Hoog en droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Upper Room Boutique House is in Paarl, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 6 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met Netflix, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging, yskassies, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige grasperk, kinderspeelarea, braai-area, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Klein Bos-en-Dal-straat 2, Hoog en droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bos-en-Dal-straat 2, Hoog en droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang