Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing, home away from home. It was amazing. Everything you could possibly need was available and catered for. From electric blanket, fresh fruit, complimentary drinks in fridge, airfryer, balcony with a view and comfortable seating overlooking the beautiful mountains, indoor braai facility with wood and I could just go on and on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Hi Belinda, thanks a lot for this awesome review! You are always welcome back again!

Alia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. The place is amazing and equipped with everything needed for a nice getaway, and the host was always checking up. We could reach him when needed. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

'n Klein juweeltjie. Gasheer laat mens baie tuis voel. Perfekte oornag of langer verblyf om Ceres kontrei te verken. Skoon, netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosilda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kort wegbreek met manlief. Ons het heerlik gekuier by Upper Room, al was dit net een aand. Gashere was baie vriendelik. Dankie vir die lekker bederfies in die woonstel. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Baie dankie, Rosilda, vir die mooi gradering! Julle is enige tyd weer welkom!

Zikmann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Absoluut 'n fees gewees om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Dankie Zikmann, vir die goeie gradering. Julle is altyd weer welkom terug!

Frances A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspannend, goed toegeruste, oulike eenheid, vriendelike eienaars. Fantasmagories, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Baie dankie vir die mooi gradering Frances, julle weet julle is altyd welkom terug! Lekker dag. Wikus

Charl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Very comfy. This place had everything you needed. Even complimentary items that you will not get from other self-catering units.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karina V
1 nag
5.0
Des 2023

Heerlik. Dit was absolute puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Baie dankie, Karina, vir die mooi resensie! Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Wikus & Adele.

Victor K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Eienaar en sy eggenoot het moeite gedoen om jou tuis te laat voel. Baie hulpvaardig. Sien om na gaste se verblyf. Plek toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Baie dankie, Victor, vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as gaste te hê, julle is altyd weer welkom. Groete, Wikus en Adele.

Daniel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie ligging met pragtige uitsig op die berge. Privaat en veilig. Geleë in 'n rustige woonbuurt, naby rivier. Die vriendelike gasheer het baie moeite gedoen om te verseker dat die verblyf gerieflik bly tydens beurtkrag. Helder lig in die badkamer, vloerlig, TV op battery, gasplaat — alles werk tydens beurtkrag en is maklik om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Dankie Daniel, vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en is bly dat julle lekker gekuier het. Groete Wikus & Adele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skurwebergstraat 44, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8a3c1485d56885e4d725e698bad0d38ce07020d601b30f369b0d898b78ea5ef2478a69e74a0764f5ba093a394e7b43d3de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Skurweberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35978155565 19.301922982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang