Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skurwebergstraat 44, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upper Room is in die lieflike dorpie Ceres geleë, weggesteek in 'n vallei omring deur die berge van die Boland, slegs bereikbaar via asemrowende bergpasse.

Die kamer is op die boonste verdieping geleë met sy eie privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kamer beskik ook oor 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel vir 2 en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaat-induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware.

Daar is 'n binnebraai beskikbaar waar gaste saam maaltye kan kook. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon wat spog met asemrowende uitsigte oor die Ceres-berge.

In die Ceres-omgewing word perskes, nektariens, appels, pere, appelkose en kersies verbou. Toeriste is welkom om boorde en vrugtepakgeriewe langs die Ceres-vrugteroete te toer, veral tussen Desember en April wanneer die vrugte in seisoen is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Upper Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Skurwebergstraat 44, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upper Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skurwebergstraat 44, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8a3c1485d56885e4d725e698bad0d38ce07020d601b30f369b0d898b78ea5ef2478a69e74a0764f5ba093a394e7b43d3de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Skurweberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35978155565 19.301922982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang