Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Wheelan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Wheelan-straat 6, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Upper Wheelan bied luukse selfsorgverblyf en is in die boomryke voorstad, Nuweland in Kaapstad. Die vakansiehuis is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die stad se besienswaardighede in en om die Suidelike Voorstede kan verken.

Hierdie dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die derde badkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n spensarea toegerus. Die huis spog met 2 sitareas; die hoofsitarea in die leefarea het 'n kaggel en lei na die kuierstoep wat 'n uitsig oor die tuin en die swembad bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is naby Newlands Forest, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, die Constantia Wynlande en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Upper Wheelan-straat 6, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R8 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Wheelan-straat 6, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba15e8c52a25e61b5f8fbea1dd89d0fa71348e319d47464334d011197f99c0434ecd0f5265fd3ab0e4c2d137701c69307d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 550 per nag (plek vir 6) 4 Upper Wheelan Street Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973214 18.453535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang