Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Wheelan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Wheelan-straat 6, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Upper Wheelan bied luukse selfsorgverblyf en is in die lowerryke woonbuurt Newlands in Kaapstad geleë. Die vakansiehuis is ideaal as 'n gerieflike basis vanwaar jy die stad se besienswaardighede in en om die suidelike voorstede kan verken.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. 

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n spensarea. Die huis spog met 2 sitareas; die hoofsitkamer in die leefarea het 'n kaggel en lei na die vermaaklikheidspatio wat oor die tuine en die swembad uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van Newlands Forest, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, die Constantia Wynlande en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Upper Wheelan-straat 6, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R8 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Wheelan-straat 6, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba15e8c52a25e61b5f8fbea1dd89d0fa71348e319d47464334d011197f99c0434ecd0f5265fd3ab0e4c2d137701c69307d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 550 per nag (plek vir 6) 4 Upper Wheelan Street Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973214 18.453535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang