Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uppercross 50B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 50B, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 745 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Uppercross 50B is 'n lieflike selfsorghuis met gedeeltelike see-uitsigte in die sentrale Mosselbaai, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas en yskassie toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het sonpanele en ervaar daarom nie beurtkrag nie.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, sitplek en 'n houtvuurwarmbad. Motorhuisparkeerplek, sowel as 1 ekstra parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Upper Cross-straat 50B, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 745
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 745
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 50B, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d5976b6d0c5c201d5b2c9b368a829ed95ab688912ff4c388baaf357616cb5ade1a2e75b8b21709b920ec2208d27189762a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 745 per nag (plek vir 8) 50B Upper Cross Street Mossel Bay 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1835641 22.1485404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang