Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upstairs at Boardwalk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 030 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Upstairs at Boardwalk is 'n selfsorgsuite hoog teen die hange van die rustige kusdorpie, Wildernis, en bied maklike toegang tot die strand en meer. Die moderne en privaat suite is in die hoofgebou van die gastehuis en het sy eie ingang.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes. Die eenheid het 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n TV, en sy badkamer het net 'n stort. Let asb. dat die hoofslaapkamer nie 'n deur het nie en na die sitarea lei.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n stoof, konveksieoond, yskassie, wynverkoeler, ketel en broodrooster toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n TV met DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot dek waar gaste laatmiddag hul skemerkelkies en 'n braai kan geniet. 'n Gasbraai is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai en swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 030
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 030
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a97b6f851636bf45c4990deba8ad51fa7ab5c4c0b0f2b5cac0c857b6d62092ef8cf82a3de176b740e7f18d1b9a0eb6425b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 030 per nag (plek vir 4) Young Terrace Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991774736275 22.577303397623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang