Upstairs at the Miles’
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Janssenstraat 12, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Upstairs at the Miles’ bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige woonstel in 'n huis waar die eienaars ook woon. Die huis is in Loerie Park in George geleë, met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge in die verte.
Die woonstel word met 'n trap bereik en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n oopplan-stort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die kombuisie is met 'n ketel, broodrooster, yskassie, 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, eetgerei, glase en bekers toegerus. Die sitarea het 2 stoele en 'n koffietafel.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die ligging bied toegang tot Victoriabaai, Wildernis, Garden Route Mall en George se busroetes. Die perseel is 18,6 km vanaf George Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Janssenstraat 12, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Upstairs at the Miles’ het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Janssenstraat 12, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap