Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oerder-straat 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upstairs Selfsorg Akkomodasie is sentraal geleë in Parow-Noord, in die noordelike voorstede, en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Dit is net 20 minute vanaf die lughawe en 3 km vanaf Panorama MediClinic. Karl Bremmer-hospitaal, Tygerberg-hospitaal, Louis Leipoldt-hospitaal en N1-stadshospitaal is binne 'n radius van 2 tot 8 km van die huis af. Tygervalley Winkelsentrum is 10 minute van die huis af en Canal Walk is ook naby. Dit is die ideale plek vir vakansies, sakevergaderings of hospitaalbesoeke.

Ons bied verblyf in 3 ruim, stylvolle selfsorg-eenhede. Elke eenheid is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke van 100% katoen word voorsien. Elke eenheid het 1 slaapkamer en 'n aparte badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die boonste eenheid het 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met gemaklike rusbanke en stoele. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, induksieplaat of stoof met 2 plate, oond, yskas, ketel, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekware. Elke eenheid het 'n ruim leefarea met 'n groot platskerm-TV met volledige DStv Explora en gratis WiFi. Daar is 'n binnebraai vir kouer aande in die boonste eenheid en buitebraaigeriewe op 'n groot balkon. Die eenheid op die onderste verdieping het 'n houtdek. Die Grondkamer met 'n en suite-badkamer kan vir ekstra gaste bespreek word. Die kamer is onder by die parkeerarea en kan slegs met die Upstairs of Downstairs-eenheid bespreek word teen 'n ekstra koste.

Geniet die pragtige uitsig oor Tafelberg en Leeukop vanaf die balkon en houtdek. Gaste kan gerus wees met veilige parkeerplek en 'n veiligheidshek met afstandbeheerde toegang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 94 resensies vir Upstairs Selfsorg Akkomodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Oerder-straat 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upstairs Selfsorg Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oerder-straat 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMTliMmZjLWUwZmEtNDcyOS1hYWNiLTc5YjhhNzkyNjFhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 8 Oerder Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885615650824 18.588373312177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang