Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Chic Central Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vroeë inklok of laat uitklok moet vooraf gereël word en kan addisionele kostes meebring.
Stilte ure is 22:00 tot 07:00.
Geen bykomende gaste word toegelaat nie.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Rook binne is verbode.
Rook word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar word van gaste verwag om die perseel skoon en netjies te hou en rommel in aangewese dromme weg te gooi.
Skakel ligte en lugversorging af wanneer gaste die woonstel verlaat.
Sluit alle deure en vensters wanneer gaste vertrek.
Moenie sleutels of toegangskodes deel met iemand wat nie op die bespreking is nie.
Meld enige skade of breekskade onmiddellik aan.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade tydens hul verblyf.
Vermy harde geraas en ontwrigtende gedrag.
Gebruik geriewe soos bedoel en volgens die verskafde instruksies.
Stel die verteenwoordigers in kennis indien enige geriewe nie reg funksioneer nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napier-straat 32, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af2e7314cadd1d7b0639c8e71c7a95f5d11bf02a993e772be537aacc926e80b31eb672314bdb97b4c8f3fc326baae74136e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 32 Napier Street De Waterkant 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.915208068345 18.417268280218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang