Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 2110

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Urban Elephant 2110 is 'n selfsorgwoonstel wat mooi versier is en met fantastiese uitsigte spog. Dit is op die 21ste verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 en die leefarea spog met 'n platskerm-TV met Netflix. Optiesevesel-internet is beskikbaar. Dié area lei na 'n klein balkon wat 'n mooi uitsig op Tafelberg, oor die hawe en oor die stad het.

Die 16 on Bree-gebou het 'n kuierdek op die 27ste verdieping met 'n swembad, eksklusiewe dakkroeg en 'n buite-gimnasium. Daar is veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA563d585f23381b37be7b8bfbb5611204c39b1cb08473f6d6f7614c61c9920a3005c4da1790b360b10906ded792d024485130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 4) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9176646 18.4216848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang