Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 2118

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 2118 is 'n lieflike ateljeewoonstel wat op die 21ste verdieping van die 16 on Bree residensiële kompleks, in die hartjie van Kaapstad, geleë is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, kroeë en kunsgalerye wat gaste kan besoek.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis hoë-spoed WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste hul oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet.

Hierdie gebou het 'n dek op die 27ste verdieping met 'n swembad, eksklusiewe kroeg op die dak en 'n buite-gimnasium vir inwoners. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec019a3884cd1b5448f500d0110e8c2289de6fcaad718ab861dc7584d5db076731afe696ec7c15f997f40049c2423466f3d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang