Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 2315

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 2315 staan as 'n pragtig versierde en gemeubileerde selfsorgwoonstel met fantastiese uitsigte. Dit is op die 23ste verdieping van die 16 on Bree-woonkompleks geleë, in die hartjie van Kaapstad, naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n 2-sitplek-eetkamertoonbank met stoele, en maak verder oop na die leefarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer spog met pragtige uitsigte oor die bekende Tafelberg, die hawe en die stad daarbuite.

Hierdie eiendom bied verskeie gemeenskaplike areas, wat die ontspanningsdek op die 27ste verdieping met 'n sprankelende swembad, 'n eksklusiewe kroeg op die dak en 'n inwoners buite-gimnasium insluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c8f193aeffa48f09c577b5d0f0e3870c830c42079d83f483a49825bbbbbe5da75199ff0e658ffcf884ef255395ba5bf507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang