Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 2316

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 2316 is smaakvol versier en gemeubileer en is 'n selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte. Dit is op die 23ste verdieping van die 16 on Bree-woonkompleks geleë en is in die hartjie van Kaapstad geleë, met gerieflike toegang tot winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë.

Dit is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Boonop is daar ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon is toeganklik via die sitkamer en die slaapkamer en bied die mees asemrowende uitsigte oor die skilderagtige Tafelberg, die hawe en die stad.

Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas binne die gebou, wat 'n ontspanningsdek op die 27ste verdieping met 'n swembad, 'n eksklusiewe dakkroeg en 'n inwoner se buiteluggimnasium insluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe96cb6985d2ec75c0d8f605bbde91799285282c559c60d9a029f607f39b0be032dba9514326e7d8bfe175c565c80aef5ca44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang