Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 2709

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 2709 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die 27ste verdieping van die 16 on Bree Residensiële Kompleks in Kaapstad, met direkte toegang tot die swembad en kroeg op die dak. Die woonstel is gerieflik geleë naby ikoniese besienswaardighede soos die V&A Waterfront en Tafelberg, wat maklike toegang tot verskeie winkels, kroeë en restaurante bied.

Dit is 'n groot eenslaapkamerwoonstel wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Dit is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix ingerig is. Gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar.

Die ruim terras is toeganklik via die skuifdeure van die sitkamer en kom met verskeie buitelug-sitplekke, en is die perfekte plek waar gaste 'n oggend koppie koffie of skemerkelkie kan geniet, aangesien dit uitsigte oor die see en die stad bied.

Gaste het toegang tot 'n ontspanningsdek as hulle uitstap na die terras, kompleet met 'n swembad en 'n eksklusiewe kroeg op die dak. Inwoners kan ook die gerief van 'n buiteluggimnasium geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc08bd9c6dea692c35634f4290bad74c5fbc4c5bb752d93ed056d3842969acf478248fa76dd4a6a66f5b052359c352eb1190d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang