Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 2803

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 788 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 2803 is 'n smaakvol en modern versierde woonstel geleë in die hartjie van Kaapstad, en is naby verskeie winkels, kroeë, restaurante en die bekende V&A Waterfront geleë op die 28ste verdieping van die 16 on Bree Residensiële Kompleks. en Tafelberg.

Dié ateljeewoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit maak gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix ingerig is. Gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar.

Die balkon is toeganklik via die skuifdeure van die sitkamer, en is die ideale plek waar gaste 'n oggend koppie koffie of skemerkelkie kan geniet, want dit bied rustigheid met uitsigte oor die see en die stad.

Gaste het toegang tot 'n ontspanningsdek op die 27ste verdieping, kompleet met 'n swembad en 'n eksklusiewe kroeg op die dak. Inwoners kan ook die gerief van 'n buiteluggimnasium geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 788
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 788
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4ed06ec74ad08660e00d574164f9ddcbb1669e738d1801de80a8c43a50e70c61b451a47840467abed6b83430f1afb1218dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 788 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang