Urban Escape Fourways
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robinrylaan 6, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Urban Escape Fourways is 'n stylvolle selfsorg-vakansiehuis wat troeteldiervriendelik is en in Fourways, Sandton geleë is. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Bykomende geriewe sluit vesel-internet, 'n JoJo-tenk, sonkragstelsel, inwonende helper, parkeerplek op die perseel, sekuriteit wat 'n alarm en laserstraalsekuriteit insluit, asook 'n pragtige tuin met braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Robinrylaan 6, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robinrylaan 6, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng