Urban Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manitoba-rylaan 286, Faerieglen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Urban Oasis is 'n bekoorlike huis in die hartjie van Pretoria en bied gerieflike selfsorgverblyf wat met 'n uitgestrekte erf van 100 vierkante-meter spog. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die ruim leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n onderdakstoep met meubels, 'n etenstafel, yskassie en 'n ingeboude kaggel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het sonkrag en 'n swembad met sonstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Leroux Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Manitoba-rylaan 286, Faerieglen, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Faerie Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manitoba-rylaan 286, Faerieglen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang