Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Aparthotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Robin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic. It was amazing. I loved everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was perfect. Thank you very much for your professional staff and welcoming hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Fantastic! Great location! We didn't hire a car, so we used Uber and walked everywhere. The hotel was very helpful to keep our bags on check-in and check-out so we could still wander around and enjoy the city before travelling back to the airport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alrich J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Lovely place to stay! The staff was so friendly and everything was very satisfactory. We just stayed on the top floor and the music from the bar area was really annoying during the day, but luckily they turn it off from 20:00. Otherwise, we had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Keitumetse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Staff very friendly and helpful. I enjoyed my stay and the service was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco L
1 nag
3.6
Jan 2025

Lekker. Ja, dit was baie lekker. Ons het veilig en welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzanne L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2025

Duur vir wat jy kry. Kamers is ruim en goed toegerus, maar netheid ontbreek. Van die skoonmakers se klere is in ons kamer vergeet en vorige mense se broodkrummels het nog op die kas gelê. Die eetsaal onder se tafel was taai van vuil en die kos op die menu is nie die kos wat ontvang is nie. Let wel, geen gereserveerde parkering voor die hotel. Ons was gelukkig met een voor die hotel. Minder veilige area, voel nie gemaklik om te stap in die straat met skemerte. Nie hulle skuld nie, maar die balkonnetjie van ons kamer het uitgekyk op die buurgebou se gemors. Swembad ontspanningsarea maak eers soggens ná uitkloktyd oop so kon dit nie benut nie. Alhoewel die kamer vir twee was, was daar net een gemakstoel, anders as wat die foto aangedui het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Nadia V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie sentraal met lieflike personeel. Dit was lieflik, baie mooi skoon, personeel is fantasties en kamers is besonders goed ingerig. Sal voortaan al my sakereise by Urban Oasis bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Home away from home. Perfect location, friendly staff and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odia K
1 nag
5.0
Okt 2024

Awesome. My stay was great, thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 182
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 182
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 91, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2047cd84087785954d8cb23dd908fd2721226460bb758b9635a93663e49a0addd8c12561aab0bb2345e92b7ca711633a560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 182 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 91 Plein Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.926601353431 18.420857387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang