Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Aparthotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Justin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very good. Room was very nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is regtig die moeite werd. Ek het definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruwaida P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die stad en baie besienswaardighede is baie naby. Eerste aand 'n voorval gehad, maar die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reg B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het tuis gevoel. Dit was 'n baie aangename verblyf en baie personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Alles was onberispelik netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

In die hart van die stad. Die verblyf is oorkant die parlement. Parkering is min en die uitsig is beton. Baie lekker (en bekostigbaar) restaurant op die grondvloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

I enjoyed my stay very much. Thank you! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Toinette M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Dit was goed genoeg vir die prys wat ons betaal het. Die kamers is 'n gerieflike grootte. Die badkamer is netjies en skoon en ook gerieflik groot. Die bed is te hard.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marshwin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was "wow" I didn't know about the flowers that were separate. Thank you. It was very nice, the best ever. It's just the load shedding that no one told us about, but I'll come again. It's worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 227
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 227
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 91, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2047cd84087785954d8cb23dd908fd2721226460bb758b9635a93663e49a0addd8c12561aab0bb2345e92b7ca711633a560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 227 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 91 Plein Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.926601353431 18.420857387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang