Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Apartments @ The Bolton 2 Bedroom Apartments

Selfsorg

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
2.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
2.2
Diens
2.3
Veiligheid
3.3
Oupa Ronny T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Very good experience. I will visit again and refer a friend. It is a very beautiful place, in a good area and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Chantelle J
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2023

Teleurstelling. Die verblyf is glad nie waarde vir geld nie. Daar was net 2 slaapkussings op die bed. Daar was ook net 1 handdoek wat ons moes deel. Die netheid kan ook op verbeter word. Sal die verblyf nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Wilma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Baie goed geleë, kan verbeter met skoonmaak. Ons was aanvanklik na een kamer maar dit was nog nie gediens nie (dit was half 5 die middag). Daar was wel dadelik 'n ander kamer aan ons toegeken wat skoon en netjies was. Ongelukkig is die kamer nie voor die tweede aand gediens nie en nie opgelet na dinge soos toiletpapier wat laag is of handdoeke wat dalk nog nat kon wees nie. Die plek is fantasties geleë en die Netflix en WiFi werk baie goed. Die kombuis is baie mooi en goed ingerig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phindile F
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Des 2021

Horrible. Not reliable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Danelle V
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Apr 2022

Disappointed in the cleanliness. We rented two units for 5 nights, upon arrival it was clear that the unit had not been cleaned before our arrival. There was food and toiletries from the previous guests in the unit, one bed did not have a cover over the inner. Units were expected to be cleaned after 3 days and they were not. The towels were visibly stained and only one set of towels was provided for 2 guests. The bedrooms have bedside lamps that could not be plugged in, therefore only for show. I would unfortunately not recommend this to any guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Urban Oasis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 21

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sturdeelaan 2, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d201dfe1a63ff6ed6a20b7baeb183f02179d4d0283dec25b59be4adac2cbc4f6c2b357afc8053c6ac3229dbf0e75c19f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 3 2 Sturdee Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.1488506 28.039650350332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang