Urban Oasis Apartments @ The Median Apartment 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-laan 23, The Median, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 848 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ The Median Apartment 201 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in die Median-gebou in Rosebank geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir beide ontspannings- en sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die stad. Die Median-gebou het hysbakke en 'n portierdiens. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gewilde restaurante, kunsgalerye en leefstylinstansies in die area geniet. Die Gautreinstasie is net 2 minute se stap vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Urban Oasis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 21
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Cradock-laan 23, The Median, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-laan 23, The Median, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang