Urban Oasis Apartments @ Hidas Studio Apartment
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sam Nujoma-rylaan 343, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ Hidas Studio Apartment is 'n lieflike woonstel in Windhoek, Namibië. Die eenheid is naby klubs, restaurante en kroeë en is dus ideaal vir sakereisigers, enkelreisigers of gaste wat op soek is na verblyf met 'n sentrale ligging.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n maaltyd by enige van die nabygeleë restaurante gaan geniet en die besige dorp verken. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sam Nujoma-rylaan 343, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Urban Oasis Apartments @ Hidas Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sam Nujoma-rylaan 343, Windhoek, 0000, Khomas