Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Apartments @ The Apex 2 Bedroom Apartment Luxury

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Doreen P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

1 nag oorstop in JHB. Die woonstel was skoon en netjies en inklok was maklik en die personeel vriendelik. Breekware/kombuisware in die woonstel was bietjie ongelyk en nie genoeg vir almal nie. En handdoeke was ook min. Sou (soos in baie ander gastekamers) graag 'n spieël en kragprop bymekaar wil hê. Hierdie woonstel het nie spieëls in die slaapkamers gehad nie. Verder het ons lekker gebly, die sonsondergang oor Rosebank is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Netjies en sentraal. Ons het vir 8 persone bespreek, maar daar was slegs handdoeke vir 4 mense uitgesit. In die 2de woonstel was daar slegs 2 koppies. Die onderste woonstel het geen 2-punt proppe nie, wat 'n frustrasie was. Woonstelle was wel baie netjies en baie sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janette L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Ligging was perfek. Die beddegoed was effens vuil. Net daarop let asb. Verder was dit netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Urban Oasis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 21

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hood-laan 7, Rosebank, Johannesburg, 2001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83429677aa98f9cecc8e863b1abb9999d8ecc433b0680e6ccd3d025ab447b821136f3f3e99873560cff9278003171dc0efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 7 Hood Avenue Rosebank 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.14782984756 28.035607337952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang