Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

U.R.B.A.N on St. John

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicolize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Ligging, netheid, veiligheid perfek. Wat jy benodig. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld! Alhoewel die straat baie besig was, was dit veilig, netjies, en baie goed geleë vir verkenning in en om die dorp. Loopafstand van die Spar, en ook van die groot winkelsentrum. Was gerieflik vir kits etes in die aande en maklik om net toe te kon sluit en uit te skiet na 'n lekker aktiwiteit deur die dag. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar dae se uitspan was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal. Baie netjiese plek, goed geleë. Stapafstand sal perfek wees vir KKNK verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandrie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Die plekkie is baie oulik en sentraal geleë! Sal dit beslis aanbeveel! Dankie vi. Ons het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jim A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was aangenaam. Ek sal waardeer indien een of twee TV-kanale bygevoeg kan word. Nie baie Netflix-aanhanger nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erone V
1 nag
5.0
Apr 2023

Verblyf tydens KKNK. Goeie diens, goed geleë en ongelooflike goed toegeruste eenheid met baie aandag aan detail. Ons sal verseker terug wees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was die perfekte blyplek vir ons gesin tydens ons besoek aan die KKNK! Die ligging is so gerieflik naby aan die feesterrein en ons kon oral heen stap vir ons vertonings ook. Ons kon ontspan oor die veiligheid van ons voertuig, want dit was agter 'n geslote hek geparkeer en die blyplek het ook sy eie alarm. Dit sal beslis sommer weer ons eerste keuse vir akkommodasie vir die KKNK wees! Baie dankie aan die vriendelike eienaars wat seker gemaak het ons kom niks kort nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Baie lekker gewoon dit is naby alles. Dit was baie lekker. Ons het met 'n geruste hart iewers heen gegaan en geweet ons goed is veilig met die alarm wat daar was. Ons het per ongeluk die alarm laat afgaan en binne 5 minute was die sekuriteit daar. Dit was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-mari R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Aangename verblyf en baie sentraal geleë. Ons het lekker gebly. Die selfsorgwoonstel is sentraal geleë en naby restaurante en inkopiesentrums. Ons plek was netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tertius K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Ge-like, rustige plekkie met genoeg spasie vir vier mense. Lugversorger en waaiers in kamers sorg vir lekker koel slaap in warm Oudtshoorn. Ligging goed vir verkenning en die prys laat baie geld oor om ander dinge te doen. Lieflike tuin. Basiese kombuis, so mens sal nooit gourmet kan kosmaak nie, maar daarvoor is daar uitstekende restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625ed1bda9e2aa99645beefd5dbfa567a77b92746d95d69ef1a24744f72580372c3d487823caf6e5975d011122fa9a4369b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 170 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.589276622727 22.194096052115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang