Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

U.R.B.A.N on St. John

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir U.R.B.A.N on St. John
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolize D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize D

Sal beslis weer daar gaan bly.

Ligging, netheid, veiligheid perfek. Wat jy benodig. Vriendelike gasvrou.

Albert W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert W

Waarde vir geld!

Alhoewel die straat baie besig was, was dit veilig, netjies, en baie goed geleë vir verkenning in en om die dorp. Loopafstand van die Spar, en ook van die groot winkelsentrum. Was gerieflik vir kits etes in die aande en maklik om net toe te kon sluit en uit te skiet na 'n lekker aktiwiteit deur die dag. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar dae se uitspan was daar.

Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V

Sal.

Baie netjiese plek, goed geleë. Stapafstand sal perfek wees vir KKNK verblyf.

Luandrie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luandrie G

Die plekkie is baie oulik en sentraal geleë! Sal dit beslis aanbeveel! Dankie vi.

Ons het lekker gebly!

Jim A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim A

Was aangenaam.

Ek sal waardeer indien een of twee TV-kanale bygevoeg kan word. Nie baie Netflix-aanhanger nie.

Erone V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erone V

Verblyf tydens KKNK.

Goeie diens, goed geleë en ongelooflike goed toegeruste eenheid met baie aandag aan detail. Ons sal verseker terug wees. Baie dankie!

Nico S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Dit was die perfekte blyplek vir ons gesin tydens ons besoek aan die KKNK!

Die ligging is so gerieflik naby aan die feesterrein en ons kon oral heen stap vir ons vertonings ook. Ons kon ontspan oor die veiligheid van ons voertuig, want dit was agter 'n geslote hek geparkeer en die blyplek het ook sy eie alarm. Dit sal beslis sommer weer ons eerste keuse vir akkommodasie vir die KKNK wees! Baie dankie aan die vriendelike eienaars wat seker gemaak het ons kom niks kort nie!

Melissa L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Baie lekker gewoon dit is naby alles.

Dit was baie lekker. Ons het met 'n geruste hart iewers heen gegaan en geweet ons goed is veilig met die alarm wat daar was. Ons het per ongeluk die alarm laat afgaan en binne 5 minute was die sekuriteit daar. Dit was skoon en netjies.

Jo-mari R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R

Aangename verblyf en baie sentraal geleë.

Ons het lekker gebly. Die selfsorgwoonstel is sentraal geleë en naby restaurante en inkopiesentrums. Ons plek was netjies en baie goed toegerus.

Tertius K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Ge-like, rustige plekkie met genoeg spasie vir vier mense.

Lugversorger en waaiers in kamers sorg vir lekker koel slaap in warm Oudtshoorn. Ligging goed vir verkenning en die prys laat baie geld oor om ander dinge te doen. Lieflike tuin. Basiese kombuis, so mens sal nooit gourmet kan kosmaak nie, maar daarvoor is daar uitstekende restaurante.

Denise O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise O

Perfekte ligging.

Ons het ons verblyf by U.R.B.A.N on St. John geniet en sal dit sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625ed1bda9e2aa99645beefd5dbfa567a77b92746d95d69ef1a24744f72580372c3d487823caf6e5975d011122fa9a4369b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 170 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.589276622727 22.194096052115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang