Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Sole Beach House

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Urban Sole Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Yzerfontein, Wes-Kaap. Hierdie Weskus-eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met Netflix, 'n kaggel en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad en parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en aan die eiendom is Rust in Thyme Coffee Shop waar ontbyt, koffie, koeke en middagetes gekoop en geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387d51d99cbb3a1dccfd1afde6a35c3e2e12bb654a5caa3d1539c00a736cef98b59db91181dfa8fbff8bc6c39189c14affc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 153 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.3667313 18.1665623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang