Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Sole Beach House

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Urban Sole Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Yzerfontein. Hierdie huis is die ideale keuse vir vriende en familie wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Die huis op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met Netflix, 'n kaggel en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad en parkeerplek op die perseel. Die huis is naby winkels en restaurante en langsaan is daar 'n koffiewinkel, Rust in Thyme, waar ontbyt, koffie, koek en middagetes bedien word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kimberley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Urban Sole Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387d51d99cbb3a1dccfd1afde6a35c3e2e12bb654a5caa3d1539c00a736cef98b59db91181dfa8fbff8bc6c39189c14affc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 153 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.3667313 18.1665623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang