Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanCamp

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very good campsite. Good location, very friendly staff, nice food and drinks in the restaurant, good vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was fantasties. Fantasties pragtig en lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker sentraal. Die plek het 'n lekker 'vibe' met baie buitelandse besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great vibey urban camp. Funky vibey camp close to town. They really have thought of everything a camper could ever need from shade to a big bench, water, power point and a fireplace. There is a restaurant on site and free WiFi. Just be aware the area can be noisy if you are a light sleeper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie oornagplek. Goeie waarde vir geld. Alles wat jy verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantastiese plek. Baie oulike skoon tents met die nodigste geriewe byderhand. Die restaurant is lewendig en die kos van hoogstaande gehalte. Sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2022

Oornag op roete na Hentiesbaai. Ons was 4 paartjies wat oornag het. Die dames het gekla oor die ligging van die storte, asook die hoeveelheid wat beskikbaar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2022

Heerlike, unieke verblyf met 'n gesellige atmosfeer. Baie goed en netjies ingerigte vaste tentverblyf. Uitstekende ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Die mooiste kamp. Regtig 'n onverwagte verrassing in die middel van die stad. Ons tweede keer daar en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Baie geniet. Rustige atmosfeer. Skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kristi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 142 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanzenstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348e6519d65d7294646c50950fd73fd1f0b336e23546f8d3248ed561111631e02860986fefe4ca3469efce0513b48b2bfa23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Schanzen Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.55465 17.093083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang