Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanLife Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Marinda O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie netjiese en skoon verblyf. Gasvrou het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Dit was lekker en 'n plesier om u hier te ontvang!

Betsie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Kan die blyplek aanbeveel. 'n oase in die woestyn! Ons het heerlik gebly. Heerlike warm water en 'n skoon opset. Daar moet asb. net gekyk word na die stabiliteit van die enkelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
gee aandag!

Tallies T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Daar kort 'n paar goed, soos 'n stoof en potte. Verder was alles reg gewees en mense is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Dankie, ek neem kennis. Daar is wel 'n braaipan, dus is potte onnodig. Maar ek is besig om mini-stofies in te sit met s/steel potte. Dankie vir jou terugvoer en sterkte vorentoe.

Stoffel V
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Ons het net oornag gebly. Ons het lekker gebly. Niks waaroor ons kan kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hildegarde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Goedkoop verblyf as jy nie uitsig ens. verwag nie. As jy net 'n plekkie soek om te slaap en nie uitsig ens. verwag nie, kan jy UrbanLife Accommodation oorweeg. Dit is goeie waarde vir geld en die plek was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham D
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2024

Sak- en nommerpas. Yes, cost-effective for overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Ons is is 'n kroeg wat soms lawaai is besig om toe te maak. Groete

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2024

Baie onaangenaam. Groot bolle vars hondemis buite eenheid. Geensins. Sal beslis nie weer gaan nie. Die buite-area lyk baie sleg.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Ek is jammer vir die honde mis... dit was my 17 jarige pensioenaris kameraad Bullterrier. Ons moes hom intussen uitsit, so die probleem is uitgeskakel. U het in 'n nuwe uitbreiding gebly, dus moet daar nog baie verfraai en tuingemaak word. Ek vertrou die kamer en sy geriewe was darem voldoende! Ons spog met die beste beddens in die dorp!

Marie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Rustig en skoon. Ons het heerlik oornag in Keetmanshoop. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Was 'n lekker plek om te ontspan voor ons die lang pad aandurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Baie dankie, dit was 'n voorreg om jou hier te huisves, Marie Atkins.

Andre Johann O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vriendelik, netjies en rustig. Baie aangename gasheer en gasvrou. .Skoon, netjiese, kamers. Sal dit vir almal aanbeveel. Maklik vir 'n vreemdeling om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Dankie Andre, dit was lekker om jou hier te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang