Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanLife Accommodation

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

UrbanLife Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, sowat 600 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Gaste kan kies tussen eenhede wat slaapplek vir 2 tot 5 gaste bied. Elke eenheid het lugversorging en bied slaapplek op dubbel- of enkelbeddens. Die eenhede het ook elk 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi in elke eenheid.

Keetmanshoop bied verskeie geskiedkundige plekke soos die Eagle Monument, die Ou Poskantoor, Rhenish Sendingkerk en Johanniter Haus, en gaste kan die kokerboomwoud gaan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Marinda O
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Baie netjiese en skoon verblyf. Gasvrou het baie moeite gedoen.
Aug 2024
Betsie D
Saam met vriende
5.0
Kan die blyplek aanbeveel. 'n oase in die woestyn! Ons het heerlik gebly. Heerlike warm water en 'n skoon opset. Daar moet asb. net gekyk word na die ...
Sien meer
May 2024
Tallies T
Saam met vriende
5.0
Daar kort 'n paar goed, soos 'n stoof en potte. Verder was alles reg gewees en mense is vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2023
Marie A
Gesin met tieners
5.0
Rustig en skoon. Ons het heerlik oornag in Keetmanshoop. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Was 'n lekker plek om te ontspan voor ons die lang pa...
Sien meer
Jun 2023
Andre Johann O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies en rustig. Baie aangename gasheer en gasvrou. .Skoon, netjiese, kamers. Sal dit vir almal aanbeveel. Maklik vir 'n vreemdeling om ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink UrbanLife Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang