Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urchin Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 145, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Urchin Cottage bied lieflike, gerieflike selfsorgverblyf teen die berg by Scarborough. Dié kothuis is kunstig en kleurvol versier, en spog met 'n pragtige uitsig oor die see.

Urchin Cottage het slaapplek vir 6 gaste op 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort, bad, wasbak, en toilet, en daar is 'n gaste-toilet, en 'n buitestort met warm en koue water. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien, en 'n tuimeldroër. Daar is boeke en speelgoed vir kinders. Mens kan die uitsigte vanaf die balkon en die interieur bewonder. Die eiendom is omhein en daar is parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Gaste kan lekker onder die Melkhoutboom met sy ingeboude bankie en vuurmaakplek braai. Scarborough-strand is ook net 'n entjie se stap van hier af. Doendinge in die omgewing: branderry, seilplankry, vlieërbranderry, kreefduik, sonbaai, en stap in die berg.

Heerlike koffie, etes, musiekvertonings, 'n deli, bakkery, en WiFi is by die Hub Cafe en Camel Rock Restaurant beskikbaar. Gaste kan gerus ook 'n draai maak by Kaap die Goeie Hoop Natuurreservaat en Kaappunt.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Candy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hill Top-straat 145, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Urchin Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 145, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8ba6f8a0eae914b18807f0d8f6a1a0341b654ef3f33e6aaa98b4c02d48856d5b58a9c3063ca40cc1f0938697dd58765dba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 145 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194181125776 18.374109271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang