Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

URlyfstyle Accommodation

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n buitelug-kuirarea met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Wees asb. bedag op die bure. Geraas is streng verbode.
Skoonmaak is slegs na uitklok. Sou gaste 'n skoonmaakdiens tydens hul verblyf benodig, word 'n fooi van R100 vereis.
Hierdie eiendom het nie 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag nie, maar draagbare ligte word voorsien.
Geen rook van enige aard word binne die kothuis toegelaat nie. Die kamer by die swembad kan vir rook gebruik word.
Daar is 'n voltydse huishulp en 24 uur-patrolliewag op die eiendom.
Die gebruik van die swembad en kuierarea gedurende die week en Sondag is streng tot 18:00 en musiek word nie gedurende die week en Sondae toegelaat nie.
Naweke se musiek moet teen 21:00 af wees.
Geen swem na 20:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim hoofhuis bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die huis spog met 'n moderne kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gaste het toegang tot 'n kuierarea buite, met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Wees asb. bedag op die bure. Geraas is streng verbode.
Skoonmaak is slegs na uitklok. Sou gaste 'n skoonmaakdiens tydens hul verblyf benodig, word 'n fooi van R100 vereis.
Hierdie eiendom het nie 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag nie, maar draagbare ligte word voorsien.
Geen rook van enige aard word binne die kothuis toegelaat nie. Die kamer by die swembad kan vir rook gebruik word.
Daar is 'n voltydse huishulp en 24 uur-patrolliewag op die eiendom.
Die gebruik van die swembad en kuierarea gedurende die week en Sondag is streng tot 18:00 en musiek word nie gedurende die week en Sondae toegelaat nie.
Naweke se musiek moet teen 21:00 af wees.
Geen swem na 20:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadidasingel 7, Birch Acres: Afrit 4, Kemptonpark, 1618, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93748ae2dc7e8622fce130e1f7a12961bcfaaada504994a4aef7600f8da930c26c6aada20f052b4ecf76631ee20bc3723d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Hadida Crescent Birch Acres Exit 4 1618 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.0612903 28.2030665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang