URlyfstyle Cottage @ Kikuyu lifestyle
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Maxwell-rylaan, Blok 11 Eenheid 110, Waterfall, Midrand, 2090, Gauteng
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
URlyfstyle Cottage @ Kikuyu lifestyle bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Waterfall, Midrand. Hierdie woonstelgebou is langs Mall of Afrika en is ideaal vir 'n paartjie.
Die woonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die stylvolle kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n tafel en stoele. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met Netflix, YouTube, DStv en gratis WiFi. Die woonstel het ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi tydens beurtkrag laat werk en toestelle laai. Daar is ook herlaaibare LED-ligte.
Daar is 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe soos tafeltennis, 'n sokkerveld binne, 'n fliekteater, kamers vir vergaderings met projektors, 'n swembadarea, buite-areas en 'n hardloopbaan om die landgoed.
Veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jacqueline
Audrey
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Maxwell-rylaan, Blok 11 Eenheid 110, Waterfall, Midrand, 2090, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Maxwell-rylaan, Blok 11 Eenheid 110, Waterfall, Midrand, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang