Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

URRR Casa on Msasa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-straat 5, Sharonlea, Randburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R549 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

URRR Casa on Msasa is 'n lieflike eiendom in Sharonlea in die Randburg-voorstad, en bied verblyf in 4 elegante, privaat eenhede. Dié eenhede is deur die eienaar ontwerp om 'n atmosfeer van vrede en kalmte te skep.

Twee eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander 2 eenhede het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbedddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede het 'n TV met Netflix en Amazon Prime Video. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. WiFi is oral die eenheid beskikbaar. Daar is rugsteunkrag vir WiFi.

'n Kragopwekker word tussen 18:00 en 22:30 op Maandae tot Vrydae tydens beurtkrag aangeskakel. Indien die eienaar met vakansie is, sal die kragopwekker nie beskikbaar wees nie.

Elke eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Elke eenheid het 1 parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Adrian N
Saam met lewensmaat
5.0
A great escape. The place is great and peaceful, with a great host. This was my second stay and definitely not the last.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Rose W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Very clean and comfortable. Well equipped!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tseke M
5.0
It was very good, I was impressed. I would really love to come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Anthony S
5.0
Perfect for what I wanted. I got exactly what I was looking for! A clean and comfortable place to sleep for the night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Michelle S
5.0
Vriendelike diens. Skoon en netjies, plus alles wat nodig is. Waarde vir geld. Goeie diens.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reece Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Msasa-straat 5, Sharonlea, Randburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink URRR Casa on Msasa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R549
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R549
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-straat 5, Sharonlea, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69db36a2ba3d2b6f9c19aba46c2c47fcdbd4e6592c292237ec04d7272e93c3176cb4339f33ea601d14bdc1b56e5753c6ac01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R549 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Msasa Street Sharonlea 2188 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.06503223545 27.965233799371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang