Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Usambara Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Annelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Luukse oornag fasiliteit. Usambara Lodge was 'n fees! Ons het heerlik oorgeslaap. Dit was netjies en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Convenient and comfortable. It was a smooth request and assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ina B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2019

Baie ingenome met Usambara Lodge. Kamers was gerieflik, netjies en skoon. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Baie netjies en waarde vir geld. Usambara Lodge is 'n baie sentraal geleë plekkie in die omgewing van Krugersdorp. Die personeel is baie vriendelik. Baie netjies en skoon. Die ontbyt is van 'n hoë gehalte. Maak gerus gebruik van die plekkie vir jou volgende kuiertjie in die omgewing van Krugersdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalisa F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Skoon, netjies, gerieflik met heerlike ontbyt. Het pragtige troue begewoon op die perseel en was dit lekker om net oor te stap na ons skoon, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2017

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Rhona P
Kort verblyf
4.2
Mei 2016

Suitable for the occasion. Attended a wedding on the property. Cleaners need to be more mindful about moving and throwing and taking guest's personal belongings from rooms. I had sachets of expensive face cream that was discarded during the mid-clean. It's not appropriate for them to be touching or moving items in the room. My sister's expensive iron was removed, but returned when requested back. A cleaner was showing off the money she received from another guest at the lodge, indirectly asking us to tip her. This is not appropriate behaviour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Chad
Usambara Lodge
Dear Rhona, Thank you for your review. Our sincere apologies for any inconvenience caused during your stay. Can you please confirm if the cleaner's name was Daphney as we would like to resolve this matter to ensure it does not happen again. Also can you please inform us of the value of your face cream as we would like to pay for your loss. Hope to hear from you soon. Kind Regards Hesthea

Eugene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2015

Baie netjies en goed ingerig. Ons was daar vir een aand vir 'n troue. Dit wat die kamer gebied het was presies wat nodig was vir die geleentheid, groot stort, lugversorging, kwaliteit bed en alles was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonora D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2014

Baie smaakvolle verblyf. Sien die sterre hieronder.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjY2UzMjZiLTlkZWEtNDFiMi04N2ZjLWQxYzVkMzdhOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Plot 16 Muldersdrift 1746 Gauteng 021 201 8901 13:00-16:00 09:00 -26.05299 27.81125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang