Ushaka Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Shower 6, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ushaka Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Umhlatuze, Richardsbaai en dis naby groot sakekerns, winkelsentrums, 'n strand en hospitale.
Verblyf word in 5 gesinskamers met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi elk aangebied. Daar is ook 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het 'n sprankelende swembad, 'n babaswembad langsaan en 'n lapa met sitplek, 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Moses Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Coral Shower 6, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Shower 6, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal