Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UShaka Manor Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gavin W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Brilliant. Amazing friendly staff and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thilo
UShaka Manor Guest House
Liewe Chris, Ons is baie jammer vir die slegte ervaring wat jy gehad het. Ons sal dit met ons personeel opneem aangesien ons 'n 5-ster-onderneming is en ons is hier om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Weereens, aanvaar asb. ons verskonings. Lekker dag vir jou. Vriendelike groete, Thilo

Heidi A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Highly recommended. Will definitely be back. Awesome guesthouse. Staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nyeleti Lucia M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Warm like home. It was my parents' first Durban trip, and uShaka Manor Guest House is well positioned by the Umhlanga beachfront. Beautiful location, very friendly and helpful staff. Breakfast was also fresh and personalised. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Thilo
UShaka Manor Guest House
Hi there. Thank you for staying at uShaka Manor Guest House. We are glad to know that you have enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again. Kind regards Thilo

Maryka V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Die slegste verblyf ooit. Die melk en suiker in die kamers was nie daagliks vervang nie. Die vuil skottelgoed was nog steeds in die kamers, slegs die beddens is opgemaak. Showers het gelekt, in die een shower was daar nog hare in gewees van die vorige gas. Geen diens tydens ontbyt, kos is voor jou neergesit en personeel het verdwyn. Die ontbyt wat bedien was, was glad nie die geld werd nie, daar was nie 'n verskeidenheid nie. Jy word slegs een oggend gevra wat jy wil eet, dan nie weer van daaraf nie. Parkering is baie sleg, vreeslike opdraande of afdraande en daar is nie genoeg parkeerplek nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thilo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 24, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09c6b4b8f9ed46ba70d02ed2d105bd1bebded62e7cc387dac59528a2c257e458f9a4689e8603c44827cdeeb0ca581d3a4c27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 24 Stanley Grace Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7293985 31.0815119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang