Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utara Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marisa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons kon absoluut niks fout vind met die verblyf nie. Die plek is baie aangenaam en skoon en netjies aangetref. Die bed slaap so lekker, amper nes die een by my huis. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Utara Farm
Baie dankie Marisa, vir die goeie 'review'. Ek waardeer dit opreg. Mens kan maar net nie almal tevrede stel nie. Bosveldgroete.

Gawie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Osem stil en rustige plek. Ja baie dankie ons het die plek bespreek vir my seun se ouers en hulle was baie tevrede. Dankie aan julle almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rus, stilte, vrede vir die gemoed. Hier word jy weer mens in die stilte en rustigheid van die bos. Ons het ons verblyf ongelooflik geniet. Sal weer besoek aflê by Utara.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Santie is 'n vriendelike en behulpsame persoon. Game drive was 'n bonus. Heerlike kuier saam met vriende. Lapa area is awesome. Skoon, netjies en genoeg vlamhout tot laat in die aand vir kuier. Pragtige, netjies versorgde wildsplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Rustig, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Teleurstellend. Uitermate teleurstellend dat ons dadelik ingelig is dat ons nie deur die wildreservaat mag ry nie. Ons het juis die plek gekies omdat dit adverteer dat dit 'n "Game"-plaas is. Mens ry ook deur 'n nedersetting om by die plaas te kom, glad nie veilig in die nag nie. Geen voorsiening word gemaak vir beurtkrag nie en ons is ook nie ingelig wanneer beurtkrag is nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Adele J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Our stay was manageable but disappointing. The venue is located on the outskirts of town, and one has to travel through informal settlements to get there. The unit was very basic, with only a bed and two office chairs as seating inside. There was no comfortable couch to sit on inside. Two plastic chairs with a table outside were the alternative. The landlady was not very friendly upon arrival and did not enquire about our stay upon departure. The unit was not cleaned once the entire time we were there, which I don't mind, but if it was clean from the beginning, that would not have bothered me. It's a thatch roof unit and had cobwebs and spiders everywhere. The bed was clean but very old and worn out, and we struggled to sleep comfortably. Overall, the stay was manageable, but I would not book again. We were disappointed and expected more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Santie
Utara Farm
Goeiedag. Dit is 'n selfsorg akkommodasie en as u wou gehad het dat dit daagliks skoongemask moes word, kon u net gevra het. Alles was skoon toe u ingekom het en as ons 'n probleem het met spinnerakke in 'n grasdak huis in die Bosveld, dan moes u in die eerste instansie nie hiernatoe gekom het nie. Wat die matras betref, kan ek met eerlikheid sê dat daar niks mee verkeerd is nie. Niemand het daaroor gekla nie, inteendeel, baie gaste het goeie kommentaar daaroor gegee. Ek is wel jammer dat u my onvriendelik gevind het. Weereens, lees maar die ander resensies. Groete

Marianne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rus en Vrede. Santie is opreg vriendelik en het gesorg dat alles gereed was vir ons aankoms. Die eenhede is ruim en pragtig versorg. Vir 'n natuurliefhebber is dit 'n paradys. Die lugversorger het gesorg vir 'n heerlike koelte na die hitte buite. Ek sal dit beslis aanbeveel en gaan ook weer daar kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n juweel! Wat 'n wegbreek! Santie, baie dankie vir die bederf en ondervinding. Alles is netjies, skoon en baie rustig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Utara Farm
Baie dankie Ursela vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en julle is altyd welkom om weer te kom.

Maritza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wens ek kon langer bly. Wat 'n rustige awesome plekkie. Tannie, jy is 'n awesome mensie. Ek sal beslis weer gaan. Alles was soos op die fotos. Dit's awesome. Voel veilig, swembad is skoon, jy kan jouself besig hou en geniet. Vir 'n wegbreek en soek na rustigheid is dit die plek om te gaan. Vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZTEwZWY4LTE5ZDktNDM0ZC05YmYyLWY3YzQyYzA5NDY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 Utara Game Farm Grootvalley 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.507721469618 28.754383334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang