Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utara Farm

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Utara Farm is omtrent 3 km vanaf Naboomspruit, Mookgophong in Limpopo. Dit is slegs 1 en 'n half uur se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Die plaas is die tuiste van 'n groot verskeidenheid wild, insluitend kameelperde, koedoes, rooibokke, sebra's, swartwitpense, njala's, rooihartebees, rietbokke, vlakvarke en vele meer.

Ons bied gerieflike, skoon en goed toegeruste selfsorg-akkommodasie, sowel as braaigeriewe en 'n swembad. Ons het tans 7 ten volle toegeruste eenhede beskikbaar. Die verblyf is die ideale wegbreekplek vir vriende en familie.

Wat die plaas nog meer spesiaal maak is die feit dat dit oorvleuel met 'n deel van die Nylsvley seisoenale vloedvlakte. Die vloedvlakte bestaan uit riet- en grasvlaktes en word omring deur akasia-bosveld. Die plaas is dus 'n lushof vir voël- wildspesies. Meer as 370 wildspesies is al in die gebied identifiseer.

Mookgopong wat voorheen as Naboomspruit bekendgestaan het, is 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Waterberg. Dis 'n bekende vakansiedorpie met warmwaterbronne, lekker weer regdeur die jaar, natuurreservate en bosveld-oorde wat altyd tientalle toeriste lok.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Marisa C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons kon absoluut niks fout vind met die verblyf nie. Die plek is baie aangenaam en skoon en netjies aangetref. Die bed slaap so lekker, am...
Sien meer
Jun 2024
Gawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Osem stil en rustige plek. Ja baie dankie ons het die plek bespreek vir my seun se ouers en hulle was baie tevrede. Dankie aan julle almal.
Des 2023
Ida V
Saam met vriende
5.0
Rus, stilte, vrede vir die gemoed. Hier word jy weer mens in die stilte en rustigheid van die bos. Ons het ons verblyf ongelooflik geniet. Sal weer be...
Sien meer
Des 2023
Marianne M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en Vrede. Santie is opreg vriendelik en het gesorg dat alles gereed was vir ons aankoms. Die eenhede is ruim en pragtig versorg. Vir 'n natuurlief...
Sien meer
Okt 2023
Ursela V
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n juweel! Wat 'n wegbreek! Santie, baie dankie vir die bederf en ondervinding. Alles is netjies, skoon en baie rustig. Sal dit enige tyd aanbevee...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Utara Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZTEwZWY4LTE5ZDktNDM0ZC05YmYyLWY3YzQyYzA5NDY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 Utara Game Farm Grootvalley 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.507721469618 28.754383334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang