Utopia Springerbaai
Beskrywing
Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 1 kinder onder 14 jaar. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, slaapbank, 'n volledige en suite-badkamer, linne, handdoeke, 'n TV met DStv, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Onthou asseblief om jou eie kos, drank en vuurmaakhout te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is slaapplek vir 8 persone in twee dubbelkamers en twee 2-enkelbedkamers. Die 3 badkamers is mooi ingerig en het 'n stort of 'n bad en daar is 'n gaste-toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die huis is 'n selfsorgeenheid en het 'n groot volledig toegeruste kombuis met 'n eilandtoonbank en 'n aparte opwaskamer met 'n dubbelwasbak. Die gerieflike leef-, eet- en kroegareas is oopplan en daar is 'n kaggel. 'n TV met DStv is beskikbaar. Die braaiplek is bereikbaar van binne en van buite. Die eenheid genereer sy eie elektrisiteit vir kleiner toebehore en daar is 'n gasstoof vir kosmaak en 'n gasgeyser vir warm water. Gaste word herinner dat die huis dubbel-volume is en moet versigtig wees wanneer die trappe gebruik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg, linne, handdoeke, skoonmaak voor gaste inklok, seep in badkamers, gad en elektrisiteit.
Huisreëls
Onthou asseblief om jou eie kos, drank en vuurmaakhout te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhouthoek 95, Springerbaai Eko-Landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang