Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utopia Springerbaai

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anne-mari O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absoluut wonderlik. Dit was die heel lekkerste, skoonste en mooiste blyplek met wonderlike vriendelike eienaars. Ons het net te laat die uitkykpunt ontdek en van die strand gebruik gemaak. Ongelooflike uitsigte van die blyplek en naby baie ander lekker plekke om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willi
Utopia Springerbaai
Baie dankie vir julle terugvoer, ons is bly julle het dit by ons geniet en hoop ons sien julle in die toekoms.

Leandri B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Gerieflik & rustig. Veilig, netjies, goeie diens, vriendelike & behulpsame gasheer. Kaggel was 'n pluspunt vir die koue wintersweer! Die huis het meer as die verwagte inhoud bevat wat gewoonlik by 'n selfsorgeenheid ingesluit is - wat bydra tot die gas se gerief. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Willie is a great host. Our stay at Utopia Springerbaai was great. Safe and comfortable. Limited kitchen facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willi
Utopia Springerbaai
Hi Dirk, a bit late but many thanks for your review, it is highly appreciate it. We hope to soon again. Warm regards Willi Hollenstein

Candice R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

A slice of paradise. My partner and I loved our stay at Utopia Springerbaai. Our hosts were so accommodating, helpful and friendly, and they really went above and beyond to make us feel welcome and comfortable from the very beginning. The house is amazing, and any visitor feels right at home as soon as they walk in the door! Lovely area, beautiful beach and the most relaxing atmosphere, I would recommend this getaway to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willi
Utopia Springerbaai
Hi Candice, many thanks for your review it is highly appreciated. We hope to see you soon again. Warm regards Willi and Annie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhouthoek 95, Springerbaai Eko-Landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR1qLbtweHeYKtjkZvGONyvai4y4KVfs61QFXo6YJVr3HlNto7V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 95 Melkhouthoek Springerbaai Eco Estate 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.244486061577 21.923787742853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang