Utopia Springerbaai - House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhouthoek 95, Springerbaai Eko-Landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Utopia Springerbaai - House is 'n grasdak-vakansiehuis geleë op 'n rustige Eko-landgoed naby die natuur en omring deur fynbos. Die huis is 27 km vanaf die bekende kusdorpie Mosselbaai op die Tuinroete en 400 km vanaf Kaapstad geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Dié huis beskik ook oor 'n pizza-oond, 2 patio's met asemrowende uitsigte en binne- en buitebraaigeriewe.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en gaste word braaigeriewe gebied.
Gaste het volle toegang tot die landgoed. Springerbaai bied direkte toegang tot die strand via 4 promenades en veiligheidshekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Melkhouthoek 95, Springerbaai Eko-Landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Utopia Springerbaai - House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springerbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhouthoek 95, Springerbaai Eko-Landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang