Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utopia @ LaBallito

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Mariaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Die verblyf was heerlik. Woonstel baie netjies en skoonmaakdienste het gou en netjies te werk gegaan. Was regtig baie gemaklik en sekuriteit baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lovely, neat, very happy with our unit. Will definitely stay there again. The aircon was a big blessing. The small extras were really appreciated, especially with the lack of space to bring needed small items when flying. 1 of 2 things to add perhaps, plastic bowls for chips/salad. Food brush (to marinate meat while braaing).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlik en netjies. Nie ver van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Ons sal beslis weer soontoe gaan. Vreeslike oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die kinders het natuurlik die WiFi waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie gerieflike oulike plekkie om in te bly. Was lekker om strand toe te kan stap. Die blyplekkie was baie netjies en skoon gewees. Ek hou baie van die manier hoe die agente alles mooi uiteensit om mens se aankoms maklik te maak veral as mens nie die dorp goed ken. Baie goeie gasvryheid en puik diens. Plekkie lyk nes op foto's, mooi en lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erna P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Ons hou glad nie daarvan om te kla maar die volgende kan help om die kuier vir ander meer gemaklik te maak. Die waaiers in die hele woonstel is regtig onvoldoende. Met die oggendson in volle sterkte op die woonstel is dit onmoontlik om in die kamers te oorleef. Meer doeltreffende waaiers of 'n lugversorger i.p.v 'n TV kan die ding doen? Ons was ingeboek vir 11 nagte, dus is wasgoedwas 'n gegewe, geen wasgoedmandjie. Geen back-up ligte, ens wanneer daar kragonderbrekings is, feitlik daagliks load shedding. Hoofslaapkamer kan doen met 'n meer gemaklike matras. Maar als oorgesien, was dit baie lekker om by Utopia oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elsbeth
Utopia @ LaBallito
Beste Erna Dankie vir die terugvoer. Ek is nie bewus dat daar fout is met die lugreeling wat daar wel is nie, hy maak gewoonlik die hele woonstel koud. Nie seker waarom dit nie vir jou gewerk het nie. Daar is 'n lampie in die kombuis vir die kragonderbrekings, die woonstel is klein dus voel ons een is voldoende. Ons sal wel 'n wasgoedmantjie kry dit is 'n goeie voorstel dankie daarvoor. Dankie vir die kuier.

Jonathan H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

While KZN was hit by the worst floods, our accommodation was still safe and dry and the booking agents kept us updated. Ballito is just a lekker place; good vibes and awesome scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riku W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2022

Lekker woonstel. Baie lekker woonstel naby die strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Had an amazing stay, will definitely use them again. Had an issue with the hot water is was sorted immediately once I sent Elsbeth the message. She responds quickly and efficiently. I have recommended this place an shared the website with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsbeth
Utopia @ LaBallito
Thank you for your kind words Renie and Tracy. We look forward to your return to us!! Thank you for your visit.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Netjies en goed geleë. Baie netjiese en skoon woonstel. Baie lekker gebly. Goed geleë en loopafstand van strand. Winkel en restaurant so te sê op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHYUa76nZnxxJtGvBxRwptpruxUXsLYtDY7oexicyEee8gZiYLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 8 Jack Powell Road La Ballito complex 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532627981126 31.221089212303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang