Utopia @ LaBallito
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 100
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mariaan S - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lorraine B - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely, neat, very happy with our unit. Will definitely stay there again. The aircon was a big blessing. The small extras were really appreciated, especially with the lack of space to bring needed small items when flying.
Annette S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik en netjies.
Mari N - Feb 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer soontoe gaan.
Valerie L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike oulike plekkie om in te bly.
Erna P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerUtopia @ LaBallito se terugvoer
Beste Erna
Dankie vir die terugvoer. Ek is nie bewus dat daar fout is met die lugreeling wat daar wel is nie, hy maak gewoonlik die hele woonstel koud. Nie seker waarom dit nie vir jou gewerk het nie. Daar is 'n lampie in die kombuis vir die kragonderbrekings, die woonstel is klein dus voel ons een is voldoende. Ons sal wel 'n wasgoedmantjie kry dit is 'n goeie voorstel dankie daarvoor.
Dankie vir die kuier.
Jonathan H - Apr 2022
Algehele gradering
While KZN was hit by the worst floods, our accommodation was still safe and dry and the booking agents kept us updated.
Riku W - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker woonstel.
Renie G - Nov 2021
Algehele gradering
Had an amazing stay, will definitely use them again.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Thank you for your kind words Renie and Tracy. We look forward to your return to us!! Thank you for your visit.
Hannes V - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Cindy S - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful home away from home.
Lees meerBianca B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek!
Kosie C - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename week by Utopia deurgebring.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Thelma. Die gebou word vanjaar geverf so dit sal darem help met daardie aspek.
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
A modern apartment with all the creature comforts to ensure you have a great stay.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Thank you for your lovely review, Johan! I hope to host you again soon.
Marco D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Niks was te veel moeite.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Beste Marco,
Baie dankie vir jul kuier by ons. Ek is so bly julle het lekker gebly.
Hoop om jul binnekort weer te sien!
Groete
Utopia@LaBallito
Mariette R - Apr 2019
Algehele gradering
Clean, safe and not too expensive.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Thank you for your feedback and visit, Mariette. We will do our best to try to improve on some of these points.
Ruan P - Nov 2018
Algehele gradering
Net te vinnig verby!
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Ruan. Ek is so bly om te hoor dat jul ‘n lekker vakansie gehad het. Ek hoop ons sien julle gou weer!
Yolanda D - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning plekkie!
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Dankie vir jul kuier Yolanda, ek sien uit om jul weer te ontvang.
Mark C - Aug 2018
Algehele gradering
For the price it's a great place to stay.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Thank you for your visit and lovely review Mark. We hope to see you again soon.
Sharon G - Aug 2018
Algehele gradering
Exceeded my expectations by far.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Hi Sharon, thank you for your lovely review!! Much appreciated!!
Motshidisi M - Jun 2018
Algehele gradering
Breathtaking.
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Thank you for your lovely review Motshidisi, I appreciate your visit. You will have to come back for a longer stay next time.
Salmarize K - Nov 2018
Algehele gradering
It is a nice place and close to the beach
Utopia @ LaBallito se terugvoer
Thank you for your visit Salmarize. I am glad that you had a good stay with us.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang