Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 9A

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Uvongo Cabanas 9A
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Debbie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Baie gerieflik en netjies.

Het eienaar ook self ontmoet, Adina, dankie vir alles. Die eenheid is gerieflik naby alles om sommer te stap.

Marina P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Die plek was baie gerieflik en die ligging uitstekend. Ons het heerlik ontspan en die diens was uitmuntend.

Baie dankie Adina vir jou plekkie se gebruik ons het heerlik daar gebly en gerus.

Miranda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda V

Heerlik en fantasties.

Was 'n heerlike vakansie, ten spyte van die feit dat ek twee weke voor die tyd gips aan my been gekry het. Die woonstel was lieflik, super skoon en perfek ingerig. Die wasmasjien was 'n absolute bonus. Adina het ook spesiaal vir ons skoon beddegoed in die middel van ons verblyf gebring. My enigste voorstel sou wees om dalk in die toekoms veiligheidshekke voor die glasdeure te installeer. Met die hitte saam was dit bietjie ongemaklik om met toe deure te slaap, maar miskien is ons Gautengers maar net paranoïes oor veiligheid. Verder was die verblyf absoluut lieflik, ons sal definitief weer daar wil gaan bly.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c8693e2281ddb72d237828fa18e75e709000a5c7e252b82f32049fdab1b9e924b179f0feaa0a26ab24b95622acfae37aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 69 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 09:00 -30.832614904796 30.397753715515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang