Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 9A

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Debbie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Baie gerieflik en netjies. Het eienaar ook self ontmoet, Adina, dankie vir alles. Die eenheid is gerieflik naby alles om sommer te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina P
Lang verblyf
5.0
Jan 2019

Die plek was baie gerieflik en die ligging uitstekend. Ons het heerlik ontspan en die diens was uitmuntend. Baie dankie Adina vir jou plekkie se gebruik ons het heerlik daar gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2018

Heerlik en fantasties. Was 'n heerlike vakansie, ten spyte van die feit dat ek twee weke voor die tyd gips aan my been gekry het. Die woonstel was lieflik, super skoon en perfek ingerig. Die wasmasjien was 'n absolute bonus. Adina het ook spesiaal vir ons skoon beddegoed in die middel van ons verblyf gebring. My enigste voorstel sou wees om dalk in die toekoms veiligheidshekke voor die glasdeure te installeer. Met die hitte saam was dit bietjie ongemaklik om met toe deure te slaap, maar miskien is ons Gautengers maar net paranoïes oor veiligheid. Verder was die verblyf absoluut lieflik, ons sal definitief weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c8693e2281ddb72d237828fa18e75e709000a5c7e252b82f32049fdab1b9e924b179f0feaa0a26ab24b95622acfae37aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 69 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 09:00 -30.832614904796 30.397753715515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang